8 May Begin Net - Epsiode 01

“Beginet se visie is om familiestabiliteit en sodoende ook gemeenskapstabiliteit in Suid Afrika te bevorder. Die gesin behoort die veilige hawe te wees waar die mens se soeke na stabiliteit, geborgenheid en identiteit bevredig word. Deur ons holistiese benadering poog ons om so veel as moontlik aspekte van die gesin aan te spreek. Volwassenes en kinders, in verskillende lewensfases, word bedien om die potensiaal van optimale gesinsverhoudinge te ontgin. Ons glo dat interaktiewe onderrig van die gesin as ‘n ontwikkelende sisteem in, onder andere, die verryking van die huweliksverhouding, ouerskap, gesinsfinansies en verskeie ander belangrike aspekte hierdie stabiliteit kan bewerkstellig.”
Loading player...