5 May HYKIE BERG: ‘MY LEWE MET DWELMS’

In gesprek met: Helena Olivier. Aangebied deur Lux Verbi. Helena Olivier hoor by die bekende akteur wanneer hy sy deurbraak gemaak het. En wanneer hy aan dwelms verslaaf geraak het. Hykie se persoonlike verhaal, wat sy laagtepunt het in ’n maksimumsekuriteitsel in die Weskoppieshospitaal, is een van suiwer genade.
01:03:32
Loading player...