4 May HOEVEEL % AFRIKAANS IS DIE KERK? WAT BETEKEN DIT OM KERK IN AFRIKA TE WEES?

Met: Braam Hanekom, Danny Bock en Sipho Mahokoto. Die grootste Afrikaanse kerk in die land word steeds ’nederduits’ genoem. Wanneer gaan die kerk tuiskom in Afrika? Of is dit reeds? En kan ’n kerk in Afrika Afrikaans wees?
Loading player...