LAG-LAG DIE MOEILIKSTE
--:--
Met: Rudie van Rensburg, Bennie Fourie,
Beer Adriaanse en Ernest van der Kwast.
Moontlik gemaak deur die Kaapse
Forum vir Neerlandistiek en SASNEV.
Twee romanskrywers en twee
draaiboekskrywers het een ding in
gemeen: Hulle stories is snááks! Rudie
skryf oor ’n ouetehuisopstand en die
Nederlander Ernest van der Kwast oor sy
Indiese mama met die koekroller, terwyl
Bennie en Beer TV-kykers laat skaterlag
met kykNET se Hotel. Hulle vertel vir Bibi
Slippers hoe swaarkry lekkerkry word.
Beer Adriaanse en Ernest van der Kwast.
Moontlik gemaak deur die Kaapse
Forum vir Neerlandistiek en SASNEV.
Twee romanskrywers en twee
draaiboekskrywers het een ding in
gemeen: Hulle stories is snááks! Rudie
skryf oor ’n ouetehuisopstand en die
Nederlander Ernest van der Kwast oor sy
Indiese mama met die koekroller, terwyl
Bennie en Beer TV-kykers laat skaterlag
met kykNET se Hotel. Hulle vertel vir Bibi
Slippers hoe swaarkry lekkerkry word.