4 May DANA SNYMAN EN NATHAN TRANTRAAL: DIE KLEURE VAN ONS LAND

Aangebied deur Tafelberg en Kwela. ’n Reisskrywer en digter vertel elkeen skrynend eerlik die stories van hulle mense – Dana in sy reisverhaalbundel Op pad, en Nathan in Wit issie ’n colour nie, oor die lewe in die buitewyke van die Kaapse Vlakte. Loftus Marais vra hulle uit.
Loading player...