HARTLAM: LIEFDE MET TANDE
--:--
Met: Malene Breytenbach,
Pieter van Zyl en Gerda Taljaard.
Aangebied deur Tafelberg.
Liefde het vele gedaantes: Erotiese
liefde, moederliefde, gewelddadige
liefde, verbode liefde, liefde tot die
dood toe … Verken die vele gesigte
van liefde, en nie almal is mooi nie.
Madri Victor doen die vrawerk.
Pieter van Zyl en Gerda Taljaard.
Aangebied deur Tafelberg.
Liefde het vele gedaantes: Erotiese
liefde, moederliefde, gewelddadige
liefde, verbode liefde, liefde tot die
dood toe … Verken die vele gesigte
van liefde, en nie almal is mooi nie.
Madri Victor doen die vrawerk.