KAREL SCHOEMAN SE LAASTE STEMME
--:--
Met: Dan Sleigh, Louise Viljoen,
Cas Wepener en Tim Huisamen.
Aangebied deur Human & Rousseau.
Dié historiese improvisasie is een van
Schoeman se laaste literêre werke voor
sy afsterwe in 2017. Dit is ook die laaste
teks waar hy sy hand aan fiksionele
stemme waag – die opklink van ’n menigte
immigrante aan die Kaap. Aan die hand
hiervan word gekyk na dié skrywer se
nalatenskap en hoekom hy ’n ‘anderster’
Sestiger was, waarna elke deelnemer sy/
haar mooiste Schoeman-roman kies.
Cas Wepener en Tim Huisamen.
Aangebied deur Human & Rousseau.
Dié historiese improvisasie is een van
Schoeman se laaste literêre werke voor
sy afsterwe in 2017. Dit is ook die laaste
teks waar hy sy hand aan fiksionele
stemme waag – die opklink van ’n menigte
immigrante aan die Kaap. Aan die hand
hiervan word gekyk na dié skrywer se
nalatenskap en hoekom hy ’n ‘anderster’
Sestiger was, waarna elke deelnemer sy/
haar mooiste Schoeman-roman kies.