ALEX MOUTON: IRON IN THE SOUL
--:--
In gesprek met: Hermann Giliomee.
Aangebied deur Protea Boekhuis.
Dit neem uitsonderlike karaktereienskappe
– of ‘iron in the soul’, om Van Zyl
Slabbert aan te haal – om die leier
van die amptelike opposisie te
wees. Alex en Hermann, skrywer van
Die laaste Afrikanerleiers, bespreek
die loopbane van die sogenaamde
politieke ‘verloorders’ voor 1994.
Aangebied deur Protea Boekhuis.
Dit neem uitsonderlike karaktereienskappe
– of ‘iron in the soul’, om Van Zyl
Slabbert aan te haal – om die leier
van die amptelike opposisie te
wees. Alex en Hermann, skrywer van
Die laaste Afrikanerleiers, bespreek
die loopbane van die sogenaamde
politieke ‘verloorders’ voor 1994.