Afrikaans Aktueel 13 Maart 2018

In vandeesweek se program: Hoe skryf jy ’n redenaarstoespraak? Hoeveel hulp moet jy jou kind gee? En, hoe lyk die basiese struktuur van ’n toespraak? Is van die vrae wat beantwoord gaan gaan word. Die US Woordfees was die 2de tot die 11de Maart en Rene Arendse vertel meer van haar hoogtepunte en ervaring van vanjaar se fees en ek gesels ook met Mercy Kannemeyr, ’n meestergraad student in teater, sy is ’n trotse Afrikaanse ambassadeur en sluit af met Sophia Kapp se insetsel oor Afrikaans en taal.