8 Mar Dink jy daar moet strenger regulasies rondom rook wees?

Dis internasionale vrouedag en ons gesels oor slange in die…uhm, toilet, Listeriose-vleisgevaar op ashope, krieketspelers met vuiltaal, korrupsie agter “Wolf of Wallstreet” en Jacques se niere. Luister nou! #KomOnsPraatDaaroor
Loading player...