6 Mar Sal/het jy (al) `n “bribe” betaal?

Wat van ‘n lewensbedreigende situasie? Wat het jy al beleef? Is omkoopgeld rêrig so slegte ding? #BiegnBietjie Ons praat met senior-superintendent Isaac Mahamba van die Tshwane Metropolisie oor omkopery en Anneli kom getuig oor haar slegte ervaring die afgelope naweek met verkeerskonstabels. Dit en ander nuus in #KomOnsPraatDaaroor Luister hier!
Loading player...