#SlatDieSport
--:--
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Duitser Bosman – Hoof Uitvoerende Beampte van Varsity Cup en ASEM Varstity Sport gesels asook met Bloubul spelers – Roelof Smit en Hendre Stassen.
Verder het hulle gesels oor die Krieket, Rugby, Rassie se aanstelling as nuwe bokbreier, Golf, Tennis en vele meer. Luister weer hier na die Podcast.
Verder het hulle gesels oor die Krieket, Rugby, Rassie se aanstelling as nuwe bokbreier, Golf, Tennis en vele meer. Luister weer hier na die Podcast.