28 Feb En jou grootste verleentheid was…?!

Jacques hou vasvra, luisteraars deel skreeusnaakse oomblike en ons praat oor Jane Walker, Siberië se warm koue, aanlyndiens op die maan en die Spice girls wat die Harry en Megan se koninklike troue gaan op-“spice.” Luister hier! #KomOnsPraatDaaroor
Loading player...