
Die 4 fases van die huwelik
Elke Woensdagoggend om 07:40 in die ontbytprogram Oggendrooi beantwoord Jackie Beukes tergende vrae waarop meeste Christene graag antwoorde wil hê, maar nie altyd die vrymoedigheid het om te vra nie.