17:30 Sport - 16 Februarie 2018
--:--
Die naweek se rugby skop vanaand af met albei die Suid-Afrikaanse Guinness Pro14-spanne in aksie.
Die naweek se Premier Sokkerliga aksie skop vanaand af met Maritzburg United wat by die Harry Gwala-stadion teen AmaZulu te staan kom. Môremiddag om 15:30 pak Golden Arrows die kampioene, Wits, by die Princess Magogo-stadion en Baroka FC is tuis by die Peter Mokaba-stadion teen Chippa United in aksie.
Indië het die loot gewen en het besluit om eerste veldwerk te doen tydens die sesde en laaste internasionale eendagwedstryd teen Suid-Afrika. Die Proteas het vier veranderinge aan hul span gemaak met die insluiting van Chris Morris, Khaya Zondo, Imran Tahir en Farhaan Berhardien in die wedstryd-elftal.