#SlatDieSport

--:--
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het baie sport gehad om oor te gesels met die Varsity beker wat begin het, Ses nasies hierdie naweek, en die Super Rugby wat ook nog om die draai is. Arnold Geerdts het die pers konferensie bygewoon waar Usain Bolt was en so bietjie nuus vandaar af teruggebring. Ander sportsoorte soos HS uitsig/Tuks se aflos byeenkoms, Davis Beker Tennis, Golf, F1, Proteas teen Indië eerste Eendag Wedstryd, Sewes en vele meer. Luister weer hier na die Podcast.
1 Feb 2018 Afrikaans South Africa Sports

Other recent episodes