#SlatDieSport

--:--
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het so bietjie met Ryno oor “arm wrestling” gesels en selfs mekaar so bietjie gepak met ‘n uitdaging, Jacques Faul – Hoof uitvoerende beampte – Supersport Park en die Titans het kom gesels oor hulle seisoen tot dusver en so bietjie kom insig deel oor hoe ‘n kolfblad voorberei moet word en ook klomp ander sportsoorte is bespreek. Luister weer hier na die Podcast.
25 Jan 2018 Afrikaans South Africa Sports

Other recent episodes

#SlatdieSport

Slat die Sport 4 April. Die uitvoerende hoof van die Titans, Jacques Faul, het kom kuier in die ateljee.
4 Apr 42 min

SlatdieSport

#SlatdieSport gesels met die rugbyjoernalis Hannes Nienaber en die Protea krieketspeler, Anneke Bosch
28 Mar 31 min