#SlatDieSport
--:--
Arnold Geerdts en Ruben Delmage het met Ruth Azran gesels oor hulle poging om die Jozini dam te swem en die rede daarvoor, gechat met Andrew Patterson oor die #365UbuntiClimbs wat beteken Andrew gaan elke liewe dag van 2018 Tafelberg uitklim, Krieketnuus, Rugby, Golf, Dakar ens is ook verder bespreek. Luister weer hier na die Podcast