27 Junie 2017 Afrikaans Aktueel

In die week se program gesels Pieter Cloete met Rene Arends wat vertel van Afrikaans.com se skole-muurprojek. Meer oor ‘n opwindende vars nuwe kompetisie vir hoërskool leerders, ‘n paar van Classics is Groot kunstenaars vertel meer oor die groot produksie en sluit af met die week se uitdrukking.