18 Oct Skrywers en Boeke

Ons bring hulde aan die skrywer Ryk Hattingh wat verlede week oorlede is. Kom vind uit wie is die vyf Afrikaanse skrywers wat pas benoem is vir SALA-toekennings. Milton Weber het die Week van die Afrikaanse Roman bygewoon en gesels met twee Nederlandse vertalers, Rob van der Veer en Dorien de Vries, asook met die skrywers Rudi van Rensburg en Ingrid Winterbach. Johan Myburg vertel meer oor die oplewing in die Britse digkuns.
Loading player...