#SlatDieSport

--:--
Ruben en Arnie het gisteraand met Hoof Uitvoerende Beampte van die Bokkieweek – Peeter Stans gesels oor die Bokkieweek wat tans aan die gang is, Golfnuus, Kanosport oor die visrieviermarathon, Atletiek,
Pro 14 Rugby, Curriebeker, Castle Lager Incoming series en vele meer.
4 Oct 2017 Afrikaans South Africa Sports

Other recent episodes

#SlatdieSport

Slat die Sport 4 April. Die uitvoerende hoof van die Titans, Jacques Faul, het kom kuier in die ateljee.
4 Apr 42 min

SlatdieSport

#SlatdieSport gesels met die rugbyjoernalis Hannes Nienaber en die Protea krieketspeler, Anneke Bosch
28 Mar 31 min