21 Sep Episode 127. - Dirkie ‘Porra’ van der Merwe

Porra van der Merwe is main-man by DPK, 'n company op Stellenbosch wat events en feeste reël, hulle produce ook 'n klomp goeters vir TV, film en die verhoog. Porra kom kuier in die garage en vertel vir Willim 'n hele paar van daai legendariese MK Avontoer-stories en wat hy alles oor die jare geleer het oor hoe 'n ding lekker te reël.Bestel Willim se nuwe album Blitzkriek by williamwelfare@gmail.com
01:57:10
Loading player...