AFWAGTING VOOR MOSIE VAN WANTROUE STEMMING

Groot afwagting heers oor die verwagte mosie van wantroue teen Pres. Jacob Zuma vandag (08.08) in die Nasionale Vergadering. Heindrich Wyngaard het die direkteur van die Instituut vir Toekomsnavorsing by die Universiteit Stellenbosch, Dr. Morne Mostert, gevra vir sy indrukke hieroor.