RSG Dokumentêr RSG | RSG DOKUMENTêR Download 10.6 MB High quality — 20.8 MB Medium quality — 11.3 MB Low quality — 6.2 MB What's the difference? Kirvan Fortuin is jong danser en choreograaf, wat in Macassar op die Kaapse Vlakte grootgeword het en wat sy passie as 'n beroep gekies het. Hierdie passie het hom gelei na verhoë, oorsee en plaaslik. AFRIKAANS South Africa Society & Culture · Education