Jaco van der Merwe

THE FLOW  |  THE FLOW CHATS
Ons klets in Afrikaans! Floris het met Jaco van der Merwe (van Bittereinder-faam en Wêreld-leierskap) gesels oor alles van hip-hop tot found footage filmmaking, rebellie teenoor jou moedertaal, die collaborative kultuur by Open Window, die Nile Crocodile, VCR-to-VCR editing, die filosofie van post-modern cinema, underground Afrikaanse rap, en meer.