27 Jun BLY GETROU AAN MANDAAT VRA VRYEMARKSTIGTING

Instellings moet bedag wees, en bedag bly op hulle kernmandate. Dit is, volgens 'n regsnavorser by die Vryemarkstigting, die enigste manier hoe Suid-Afrikaners beskerm sal word teen 'n magsmisbruik deur die regering. Martin van Staden het dié kwessie met Hanri Wondergem bespreek en die Openbare Beskermer, wat aangedui het dat die grondwet moet verander, as voorbeeld gebruik.
Loading player...