MYNBOUHANDVES: KOMMER OOR VERHOUDING TUSSEN MINISTER & DIE BEDRYF

Die FW de Klerk-stigting deel die kommer van rolspelers en kommentators oor die nuwe mynbouhandves wat einde verlede week deur die betrokke minister, Mosebenzi Zwane, bekend gemaak is. Ons praat met die uitvoerende direkteur van die stigting, dr. Theuns Eloff.
Loading player...