7 DAE VAN GEBED VIR HERLEWING, 4 Jun Dag 07 - Gebed vir Christelike kerke, Godsdiens en oortuigings

Tygerberg 104fm, in samewerking met Jerigo Mure, SA Pray en ander gebedsnetwerke, roep alle gelowiges op om vir 7 dae – van Maandag 29 Mei tot Sondag 4 Junie – saam met ons te bid dat die karakter van Jesus sigbaar sal word in alle sfere van die samelewing in Suid-Afrika.
Loading player...