Drink, dig, eet!
--:--
Studente-digters dra hul woord-kuns voor en die gehoor kan saam
kom dig. Landgoedwyn, heerlike kaas en inheemse digkuns sorg vir ’n stukkie hemel! Kom maak jou glas vol wyn en sit jou beste woordjie voor.