Barakat
--:--
Maak kennis met die opwindend-ste jong stemme in Afrikaans:
Adrian Different, Rimestein en Pieter Odendaal. Soms moet daai laaste stukkie van die beste woordkonkoksies weggebêre word om later geniet te word. Stiek uit en kom experience hoe ’n barakat gepak moet word
sodat die savouries nie met die soetgoed mix nie!