Skaduwee
--:--
Martie Retief-Meiring gesels met die bekroonde Carel van der Merwe oor sy jongste roman, Skaduwee, en die raakpunte met sy voriges, Nasleep en Geldwolf. Die skrywer wei uit oor sy hoofkarakter, ʼn uitgeweke Suid-Afrikaner in Londen, wat onverwags in ʼn web van korrupsie en duister geldmagte in hedendaagse Suid-Afrika verstrengel raak.