ʼn Marikana-lente – A Marikana Spring
--:--
Genooide sprekers/Invited guests: Bridgette Radebe, Christof Heyns, Raenette Taljaard
Die mynbedryf is gevra om diep in sy eie skagte te kyk. Het die werklikheid van ongeskoolde arbeid, met die gepaardgaande ellende, woede en tragiese gevolge, die bedryf tot ʼn omkeer-oomblik gedwing? Hoe nou vorentoe? Mynbase en ander kenners neem aan die gesprek deel.
The mining industry, rocked by the anger and desperation of unskilled workers, has been forced to do some unfamiliar introspection and faces a quo vadis-moment. What does the future look like? Mining executives and other experts discuss this issue.
Martie Retief-Meiring en Alayne Reesberg, inwoners van die historiese Saxenhof op Stellenbosch, bring die volgende gesprekke tussen kundiges na die US Woordfees. Kom luister na dié invloedryke meningsvormers se siening oor sake van landsbelang en stel jou vrae. Gesprekke vind plaas in Afrikaans en Engels. Hou asb. die pers en die Woordfees se webwerf (www.woordfees.co.za) dop vir moontlike veranderinge van sprekers.