29 Jul 2015 Episode 14. - Hunter Kennedy

Hunter is die towerwoorder en kitaarspeler inFokofpolisiekar - as ook die baskitaarspeler en tweede towerwoorder in DieHeuwels Fantasies.Hunter en Willim gesels oor die eerste Blood Brothers gig, daai keertoe Fokofpolisiekar by Willim se 21st gespeel het 10 jaar terug,toevallig ook die selfde jaar toe hulle MonoloogIn Stereo uitgereik het. Hulle praat oor daai album se recording, oor hoesommige Fokof lirieke deur die venster van Rian Malan se boek My Traitor’s Heart gesien kan word, diegevoel van veiligheid en die suburbs.Hulle gesels ook oor hoe Die Heuwels Fantasies begin het, behind thescenes stories by Huisgenoot Skouspel en Philip “Geldwolf” Erasmus se elaboratedepature uit die band uit.
01:20:54
Loading player...