Die Afrikaanse Kortverhaalboek (Let Wel: Gedeeltelike opname as gevolg van ‘n kragonderbreking)
--:--
Die sewende hersiene uitgawe van Abraham H. de Vries se bloemlesing is die kortverhaal-barometer in Afrikaans. Die nuwe uitgawe sluit 133 verhale van 81 skrywers in oor ’n tydperk van byna 120 jaar. Willemien Brümmer vra Braam uit oor die jongste uitgawe. Gaan kyk gerus ook na die teaterstuk Smelt. Verwelkoming: Dorothea van Zyl.