Dot Serfontein 88
--:--
As joernalis en skrywer het Dot Serfontein haar ambag met ’n onvernietigbare lewensdrif aangepak. Die resultaat is kontreikuns, sketse, essays, kortverhale en romans wat geslagte Afrikaanssprekendes interesseer en bekoor. Marius Crous en Antoinette Kellerman kom vier haar lewe en werk, en haar skrywende nageslag kom klink ’n glasie op haar – Andries en Susan Samuel, saam met Willem en Antjie Krog. (Durbanville Hills skink die wyn.)
Verwelkoming: Dorothea van Zyl.
Verwelkoming: Dorothea van Zyl.