11 Mar E KOTZE: SOETLOOP

Aangebied deur NB-Uitgewers
Sussie Kotze keer na haar geliefde Weskus terug, maar dié slag is dit die Weskus
van die vroeë 20e eeu. Sy vertel vir
RSG se Martelize Brink van Klein Kattie, die kinderoppasser wat by vername mense ’n fyner lewe leer ken totdat
sy ’n onbesonne huwelik aangaan.
Loading player...