KOBUS ANTHONISSEN: JEUGDIG IN DIE OUDERDOM
--:--
Aangebied deur Naledi
Daar is vier maniere om ouderdom te benader: as jou uiterlike, die syfer op jou geboortesertifikaat, die negatiewe gevoelens van die samelewing, of jou innerlike gesindheid. Kobus vertel vir Tobie Wiese meer omtrent sy nuwe boek, Dansend met die lewe, en hoe om nuut te dink oor ouderdom.