PETER VELDSMAN: WAT DIE HART VAN VOL IS
--:--
Aangebied deur Penguin Random House
Die kos- en onthoustories van dié restaurateur en Sarie se voormalige kosredakteur is so ryk soos die botter en jerseyroom waarop hy op sy deftige Oupa en Ouma Cilliers se plaas in
die Hokoe-vallei van die Klein-Karoo grootgeword het. Maar hy vertel ook vir Kerneels Breytenbach van liefde vind en verloor, gay-wees as ’n plattelande seun, geloof en oudword.