2017: Skrywersfees, 10 Mar HERMANN GILIOMEE: HISTORIKUS,
’N OUTOBIOGRAFIE

Aangebied deur NB-Uitgewers Hy word as ’n wêreldklas-geskiedkundige gereken. Sy magnum opus, Die Afrikaners, het nie net die Jan H Marais-prys verower nie, maar is in die proses om verfilm en op kykNET uitgesaai te word. Albert Grundlingh lei die gesprek met Hermann.
Loading player...