2017: Diskoers, 10 Mar DIE WYSHEID VAN DIE GRYSHEID? DIE DANS VAN DIE GENERASIES

Daar word gesê dat die generasies mekaar nie verstaan nie, maar dat hulle van mekaar hou. Is dit moonlik om ’n generasie te tipeer? Kan die energie en idealisme van jongmense en die ervaring en wysheid van ouer mense saam ingespan word, of is ons gedoem om mekaar te misverstaan? Ons paneellede vanuit verskillende generasies steek voelers na mekaar uit.
Loading player...