ISA KONRAD, MADELEIN RUST EN CHANETTE PAUL: SPANNING MET ’n rooi hart
--:--
Aangebied deur LAPA Uitgewers
Verskeie vroueskrywers laat hulle lesers naels kou van spanning, maar bied ook ’n romantiese uitlaatklep. Drie van hulle – Isa, Madelein en Chanette – verduidelik aan Madri Victor waarom spanning maar ’n sagte kant mag hê.