2017: Skrywersfees, 10 Mar ISA KONRAD, MADELEIN RUST EN CHANETTE PAUL: SPANNING MET
’n rooi hart

Aangebied deur LAPA Uitgewers Verskeie vroueskrywers laat hulle lesers naels kou van spanning, maar bied
ook ’n romantiese uitlaatklep. Drie van hulle – Isa, Madelein en Chanette – verduidelik aan Madri Victor waarom spanning maar ’n sagte kant mag hê.
Loading player...