ZELDA ROWAN: NONNIE DE LA REY – PIONIER VAN DIE WES-TRANVAAL
--:--
Aangebied deur Kraal Uitgewers
Nonnie was méér as net die vrou van genl. Koos de Rey. Sy was vreesloos in haar oortuigings. Tydens die Boereoorlog het sy ’n swerwersbestaan verkies bo oorgawe aan die Engelse. Fransjohan Pretorius en Dioneé Prinsloo van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns gesels met Zelda oor die dikwels onderskatte rol van die vrou
in Suid-Afrikaanse geskiedskrywing.