MARIÉ HEESE: MAESTRO
--:--
Aangebied deur NB-Uitgewers
Marié gesels met Amanda Botha oor die vroeë lewe van die beeldhouer Bernini terwyl sy besonderse beeldmateriaal uit haar navorsing vir Maestro deel. Sy beskryf Rome in die 1600’s, vertel hoe korrup
die Kerk was, maar tog so toegeeflik teenoor sy kunstenaars, en hoe Bernini sy stem as kunstenaar gevind het.