CARLA VAN DER SPUY: JOEY HAARHOFF WAS HAAR MA
--:--
Aangebied deur LAPA Uitgewers
Amor van der Westhuyzen se ma was Joey Haarhoff – dié Joey wat saam met pedofiel Gert van Rooyen 6 meisies in die 80’s ontvoer en ’n koeëldood gesterf het tydens ’n polisiejaagtog. Carla
het Amor se storie gedokumenteer in Mishandel, misbruik, misken. Die twee vroue vertel saam die volle verhaal aan Kwêla se Hannes van Wyk.