HARRY KALMER: OP SOEK NA BRAM FISCHER
--:--
Aangebied deur Wits University Press
Harry wou ’n toneelstuk skryf wat mense roer soos net teater kan. Maar dit het eers roerend lewe gekry ná sy geprekke met mense na aan Bram, soos struggle- aktivis en Rivonia-beskuldigde Denis Goldberg, die vriend in wie se arms Bram die laaste twee nagte in die tronk geslaap het. Denis kom spesiaal saamgesels wanneer Jan-Jan Joubert Harry uitvra