NEDERLANDS EN DIE INVLOED VAN DIE ‘INKOMMERS’
--:--
Moontlik gemaak deur die Kaapse Forum van Neerlandistiek en Nederlandse Taalunie
Berbers, Indies, Arubaans ... soveel kulture, soveel invloede. Wat is die impak daarvan op die Nederlandse taal en hoe vergelyk dit met Afrikaans? Digter Alfred Schaffer, self van Arubaans- Nederlandse afkoms, gesels met die Amsterdamse skrywer Abdelkader Benali, wat in Marokko gebore is, en Pamela Pattynama, wat oor identiteit en herinneringe aan Indië skryf.