HANS DU PLESSIS EN RONEL NEL: GEREGTIGHEID EN DIE WAARHEID

Aangebied deur LAPA Uitgewers
Hans se Tussen die klippe en Ronel
se Pelgrimshoop vra altwee waar die streep tussen die reg en waarheid nou eintlik lê. Sophia Kapp vra die skrywers uit oor hulle lekkerleesromans wat terselfdertyd morele kwessies opper.