CHRIS MARNEWICK: IN DIE LAKSMAN SE SKOOT

Aangebied deur Protea Boekhuis
Dis 1987 en die 19-jarige Leon Labuschagne is ’n tronkbewaarder by Pretoria Sentraal (nou Kgosi Mampuru II), waar hy as
laksman werk. Wanneer hy aangekla
word van die moord op 7 lede van die Diepsloot-karatespan ná ’n voorval
van padwoede word bevind dit was
die dag nadat 32 gevangenes binne ’n kwessie van dae gehang is. Anant Singh se fliekweergawe van Shepherds and Butchers, die Engelse boekweergawe, is internasionaal bekroon. Chris, spesiaal hier uit Nieu-Seeland, praat met Jono Amid.