8 Mar TIESE EN REGSDILEMMAS IN PRIVATE GESONDHEIDSORG

Moontlik gemaak deur Edwin Hertzog, voorsitter van Mediclinic, en Mediclinic
Met: Anton van Niekerk, direkteur van die IS Sentrum vir Toegepaste Etiek en Clara Findlay, uitvoerende hoof: regsdienste, Mediclinic; Hannes Loots, afgetrede kliniese bestuurder, Mediclinic, en Stefan Smuts, hoof: kliniese dienste, Mediclinic
Hoe besluit jy watter pasiënte in
’n hospitaal opgeneem word en
watter nie wanneer daar net soveel hospitaalbeddens is? Wat gemaak as ’n pasiënt sorg weier? Dit is maar net twee van die vrae waarmee dokters in private gesondheidsorg elke dag te doen kry.
Loading player...